About Ronelda S Kamfer
Ronelda Sonnet Kamfer is op 16 Junie 1981 in Kaapstad gebore. Sy bring haar grootwordjare deur in Blackheath en Grabouw, en in 1999 matrikuleer sy aan Eersterivier Sekondêr. Sy was al verpleegster, kelner en administraiewe assistent by ’n bemarkingsmaatskapy.
Van haar gedigte is opgeneem in Nuwe stemme 3, My ousie is ‘n blom, en Bunker Hill.

Please register or log in to comment